
Eugéne is reeds 16 jaar betrokke in profetiese berading.
Behalwe vir berading, was Eugéne ook betrokke by die stigitng van verskeie kerke, evangelisasie onder blanke plakkers kampe, evangelisasie veldtogte in swart woon gebiede en bied tans geestelike beradings seminare reg oor Suid-Afrika aan.
In opdrag van die Here, wat deur verskeie profete bevestig is, is Haima Christou Ministries-Profetiese Kerk, in Pretoria sowel as Bethlehem gestig.
Lukas 4:18-19: “Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig.”
Rene's Baptisms from Kobie van Jaarsveld on Vimeo.Rene Henrico's Baptism with Wind

Jesus Christ is the Son of God who came in the flesh and defeated the grave! He is now sitting at the right hand of God and wants to be your personal Saviour!Kobie van Jaarsveld
Pretoria
Brigette: 084 9594 958
Bethlehem
Lynette Basson: 082 305 4249

Recent Comments