Sermon – Sunday 15 April 2012
Laat daar in julle harte geen vertwyveling wees dat Ek die Here God nog sterk en geweldig is en dat ek met julle wees, al wel dit lyk in sommig van julle harte of daar duisternis is en of daar geen oorwining is nie bly ek in my kraag en strekte nog altyd deur die selfde en is dit die behart van my hart dat jy nader aan my sal kom en dat jy sal weet dat ek jou verlosser is dat jy jou hart en jou hand in my sal plaas en in my sal vertrouw sodat daar lewe kan kom in die duisternis waar die duisternis in jou lewe veroorsaak het dat daar vir jou lyk asof daar ‘n hopeloosheid is spreek die Here Here, in my is alle hoop gevestigd, in my is alle kraag gevestigd wie sal my Koningkryk laat wankel wie sal my stamp dat ek val, wie sal my woord tee gaan, spreek die Here van die leerskare want ek is die geweldige ek is die here here wat lewe gee en waneer ek ophef sal niemand my keer nie, waneer ek wil verwoes wie sal teen my opstaan en wie sal sy swaard of sy mond teen my ophef spreek die Here Here.
Want in my krag sal daar vir julle volbring word alles dit wat julle wil he en dit wat julle soek moenie dat hierdei wereld julle verskrik dat julle soos dissels vir oneer geword het vir enige kongingkryk nie maar dat dit eerder so wees dat julle goeie vrug sal dra en dat die saad wat in julle harte is begin om te ontwikel spreek die Here Here, hoeveel woord het ek in jou hart gespreek, hoeveel woord het ek in jou verstand gesit, spreek die Here Here, hoeveel keer het ek in my Gees binne in jou bele en jou gees krag gegee, maar van dit het jy geswyg en van weet die jou eie onbetrokkenheid het jy kragteloos geword spreek die Here Here. Hoor nou wat ek vandag vir jou spreek mensekind, STAAN OP IN MY KRAG EN IN MY HEERLIKHEID.
En as jy beweeg sal jy weet dat ek die Here God is. As jy saam met my begin beweeg sal jy kan getuig dat ek die Here God is van wee die werke wat ek in jou lewe doen, spreek die Here Here, daarom moenie strykel of dwaal nie, die vyand is gewis en die dooderyk is gewis, het ek jou bestem toe ek jou gevorm het in jou moedersskoot om die ewige dooderyk neertedaal spreek die Here Here, of het Ek jou bestem en jou uitverkies om saam met My op die trone te sit om te heers, het Ek jou geskape van voor die grondlegging van hierdie wereld, jou gevormeer en in my gedagtes gehaad, sodat daar vir jou onheil kan wees en jy in onheil kan lewe? Nee stelig nie, spreek die Here Here, maar omdat ek jou lief het, dis daarom dat jy na my stem luister.
Dis omdat ek jou lief het en uitverkies het, dis daarom dat Ek vir jou ‘n troon voorberie het, lewe dan soos ‘n mense kind wat hoop het, lewe dan soos ‘n mense kind wat ‘n toekoms het, spreek dan soos een wat vol van die heerlikheid is met ‘n verwagting in sy hart om sy troon te bestyg en mede erfgenaam saam met my te wees, spreek die Here Here, laat my krag en my strekte binne in jou wortels skiet dat jou hart altyd weer sal weet en jou hart altyd weer sal vertrou met ‘n vaste vertroue dat ek die Here jou God jou helper is en dat ek jou nie sal begewe of jou sal verlaat nie, spreek die Here Here.
Altyd weet, wees sterk en kragtig in My krag en sterkte want vir jou het ek virsekerlik by die naam geroep en om jou opterig en jou te vestig is virseker die gedagtes van my hart en die oordengkine van my hart is dat jy heilig moet wees omdat ek die Here jou God Heilig is en waneer jy in My krag stap van heiligmaking sal die wereld sien, sal elke ene sien dat Ek ‘n lewinde God is omdat jy vir my sal wees ‘n lewinde getuinis is spreek die Here wat die Hemel en die aarde geskape het die een wat krag het om opterig en die een wat die krag het om te vernietig tot in alle ewigheid, spreek die Here Here, Amen.


No comments yet